Search form

Esegiël 29:5

5en Ek sal jou en die visse van jou rivier in die woestyn weggooi. Jy sal op die grond val, en niemand sal jou stukke bymekaarmaak en op een plek sit nie. Ek gee jou vir die wilde diere en die voëls, hulle sal jou opvreet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index