Search form

Esegiël 3:6

6Ek stuur jou ook nie na baie ander volke toe wat tale praat wat moeilik is om te verstaan nie. As Ek jou na hulle toe gestuur het, dan het hulle geluister na jou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index