Search form

Esegiël 3:7

7Maar die volk Israel sal nie luister na jou nie, want hulle wil ook nie luister na Mý nie. Ja, die hele volk Israel is hardkoppig, hulle wil nie luister nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index