Search form

Esegiël 30:16

16Ek sal Egipte laat brand, die mense in die stad Sin sal rondspring van pyn, die mure van die stad No sal val, vyande sal die stad Memfis in die dag aanval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index