Search form

Esegiël 30:18

18Dit sal in die stad Tagpanges in die dag donker word wanneer Ek die jukke breek wat Egipte op ander volke se nekke gesit het. Daar sal dan nie soldate wees wat Egipte sterk maak nie. ’n Wolk sal die stad toemaak, en sy mense sal gevangenes word, hulle sal moet weggaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index