Search form

Esegiël 30:20

Ek sal die Egiptenaars na al die kante toe jaag tussen die ander volke in

20Die Here het met my gepraat. Dit was in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index