Search form

Esegiël 30:21

21“Mens, Ek het die arm gebreek van die farao, die koning van Egipte. Ek het nie sy arm toegedraai sodat dit weer gesond kan word nie. Ek het nie ’n plank aan sy arm vasgemaak sodat die arm weer sterk kan word en ’n swaard kan vashou nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index