Search form

Esegiël 30:22

22Die Here, Hy wat Here is, sê: “Daarom, Ek is nou die vyand van die farao, die koning van Egipte. Ek sal altwee sy arms breek, die gesonde arm en die arm wat af is. Die swaard sal uit sy hand val.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index