Search form

Esegiël 30:24

24Ek sal die koning van Babel se arms sterk maak en Ek sal my eie swaard in sy hand sit. Maar Ek sal die farao se arms breek, en hy sal voor die koning van Babel lê en huil en kla soos iemand kla wanneer ’n vyand hom plat geslaan het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index