Search form

Esegiël 30:9

9Die mense van Kus dink hulle is veilig, maar daardie dag sal Ek boodskappers in skepe stuur om hulle te laat skrik. Hulle sal bang word wanneer die dag kom wanneer Ek Egipte sal straf. Want dít moet almal weet, daardie dag kom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index