Search form

Esegiël 31:17

17Daardie bome het saam met die sederboom afgegaan na die doderyk, na die mense toe wat in oorlog gesterf het, die mense wat hom sterk gemaak het en wat tussen die volke in sy skaduwee gesit het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index