Search form

Esegiël 31:3

3Kyk na Assirië.

Assirië was soos ’n sederboom

op die Libanon-berg.

Die boom het mooi takke gehad

en baie blare.

Die boom was hoog en sy boonste punt

was tussen die wolke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index