Search form

Esegiël 31:4

4Daar was baie water by die sederboom.

Die water het die boom groot laat word.

Die diep water het hom hoog laat groei

en dit het strome water laat vloei

rondom die plek

waar die boom gegroei het.

Die strome water het gevloei

na al die bome.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index