5Die sederboom het hoër gegroei
as al die ander bome,
dit het groot takke en lang blare gekry,
want dit het baie water
uit die waterslote gekry.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.