Search form

Esegiël 31:8

8Die ander sederbome in die godetuin

kon nie hoër groei as hy nie,

die sipresbome was nie soos hy nie,

en die plataanbome was nie so groot

soos die sederboom se takke nie.

Nie een boom in die godetuin was so mooi

soos hy nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index