Search form

Esegiël 31:9

9Ek het die boom mooi gemaak,

Ek het vir hom baie takke gegee.

Al die ander bome van Eden

wat in die godetuin was,

was jaloers op die groot boom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index