Search form

Esegiël 32:16

16Hierdie lied is ’n klaaglied. Die vroue van die volke moet dit sing. Hulle moet ’n klaaglied sing oor die farao en al sy soldate.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index