Search form

Esegiël 32:2

2“Mens, jy moet ’n klaaglied sing oor die farao, die koning van Egipte. Jy moet vir hom sê:

“Jy het gedink jy is ’n leeu tussen die volke,

maar Ek het jou stilgemaak.

Jy was soos die watermonster,

jy het in jou waterstrome rondgetrap,

jy het die water vuil en vol modder

gemaak met jou pote,

jy het die waterstrome vuil gemaak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index