Search form

Esegiël 33:12

12En jy, mens, jy moet vir jou mense sê: Wanneer iemand altyd reg gelewe het, en hy word later opstandig teen My, dan sal dit nie help dat hy voorheen reg gelewe het nie. En wanneer iemand altyd verkeerd gedoen het, en hy hou op om verkeerd te doen, dan sal Ek hom nie straf nie. ’n Mens wat altyd reg gelewe het en wat dan begin sonde doen, sal nie aanhou lewe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index