Search form

Esegiël 33:2

2“Mens, jy moet praat met die mense van jou volk, jy moet vir hulle sê: Wanneer Ek oorlog bring oor ’n land, dan sal die mense van die land een van hulle eie mense kies en hulle sal hom ’n wag maak vir hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index