Search form

Esegiël 33:21

Die vyande het Jerusalem oorwin

21Dit was die twaalfde jaar nadat ons gevangenes geword het, in die tiende maand, op die vyfde dag van die maand. Iemand wat vry weggekom het uit Jerusalem, het vir my kom sê dat die vyande die stad oorwin het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index