Search form

Esegiël 33:22

22Die aand voordat die persoon gekom het, het ek gevoel die Here sit sy hand op my. Ek kon toe nie praat nie. Maar toe die persoon die volgende oggend by my kom, het die Here my weer laat praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index