Search form

Esegiël 33:30

Hulle sal onthou dat daar ’n profeet by hulle was

30“En jy, mens, jou mense praat oor jou oral langs die mure en by die deure van die huise. Hulle sê vir mekaar: ‘Kom ons gaan hoor watter boodskap die Here vir ons gestuur het.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index