Search form

Esegiël 34:2

2“Mens, jy moet my boodskap bring vir die herders van Israel. Jy moet my boodskap bring en vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Dit sal sleg gaan met die herders van Israel, hulle sorg net vir hulleself. Herders moet sorg vir die skape en bokke,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index