Search form

Esegiël 34:23

Dawid sal die herder wees van die volk

23“Ek sal een herder kies en aanstel vir my volk, en hy sal vir hulle sorg. Ek sal my dienaar Dawid aanstel. Hy sal vir hulle sorg, hy sal hulle herder wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index