Search form

Esegiël 34:28

28Ander volke sal nie meer kan kom en hulle wegvat nie, en wilde diere sal hulle nie meer kan opvreet nie. Hulle sal veilig woon en hulle sal nie meer bang wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index