Search form

Esegiël 35:11

11Daarom sê die Here, Hy wat Here is: “Ek sal doen met jou soos jy met hulle gedoen het toe jy kwaad was en toe jy hulle lande vir jouself wou vat omdat jy hulle gehaat het. Hulle sal sien wie Ek is wanneer Ek jou straf. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index