Search form

Esegiël 35:12

12Jy sal weet dat Ek die Here is. Ek het gehoor toe jy die berge van Israel beledig het en gesê het: ‘Daar woon nou niemand nie, die Here het daardie berge vir ons gegee sodat ons hulle kan op-eet.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index