Search form

Esegiël 35:15

15Jy was ook bly toe die land van die volk Israel ’n plek geword het waar niemand kan woon nie. Ek sal dieselfde doen met jou. Die Seïr-berg, die hele land Edom, sal ’n plek word waar niemand kan woon nie. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index