Search form

Esegiël 35:5

5Ek sal dit doen omdat jy altyd ’n vyand van die volk Israel was, van die begin af. Jy het gehelp dat hulle vyande hulle doodmaak daardie dag toe dit met hulle baie sleg gegaan het, daardie tyd toe Ek hulle die laaste maal gestraf het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index