Search form

Esegiël 35:6

6Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal jou vol bloed laat word, daar sal altyd bloed op jou wees, want jy het gehou daarvan om mense dood te maak. Daar sal altyd bloed op jou wees. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index