Search form

Esegiël 35:8

8Die dooie mense sal oral op die berge van die land Edom lê, die dooie mense sal die berge toemaak. Die mense wat in die oorlog gesterf het, sal op jou heuwels lê en in jou valleie en in al jou waterslote.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index