Search form

Esegiël 35:9

9Ek sal Edom ’n plek maak waar mense nooit weer sal kan woon nie, niemand sal in jou stede woon nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index