Search form

Esegiël 36:3

3Die vyande het dit gesê, en daarom moet jy nou my boodskap vir hulle bring en sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Israel-berge, die vyande het die mense weggevat wat op julle gewoon het, die vyande het julle laat swaarkry van al die kante. Julle het aan die ander volke behoort. Hulle het slegte dinge oor julle gesê en hulle het julle beledig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index