Search form

Esegiël 36:4

4Daarom, Israel-berge, julle moet nou hoor wat sê die Here. Die Here, Hy wat Here is, praat met die berge en die heuwels, met die waterslote, die valleie, die hope klippe waar niemand woon nie, met die stede waar die mense weg is en waar die vyande alles vir hulle gevat het. Die ander volke daar naby spot en lag oor daardie stede.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index