Search form

Esegiël 37:1

Ek sal julle laat woon op julle eie grond

1Ek het gevoel die Here sit sy hand op my. Hy het sy Gees gestuur om my uit die stad te bring en Hy het my neergesit in ’n vallei. Die vallei was vol bene van mense wat dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index