Search form

Esegiël 37:14

14Ek sal my asem in julle gee, en julle sal lewe. Ek sal julle laat woon op julle eie grond, en julle sal weet dat Ek die Here is. Ek het dit gesê en Ek sal dit doen.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index