Search form

Esegiël 37:21

21dan moet jy vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek sal nou die Israeliete wegneem tussen die volke waar hulle gekom het, Ek sal hulle bymekaarmaak van al die kante en Ek sal hulle na hulle eie land bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index