Search form

Esegiël 37:7

7Ek het die boodskap vir die bene gebring soos die Here vir my gesê het. Terwyl ek dit gedoen het, het ek iets gehoor. Dit was ’n aardbewing. En toe kom al die bene na mekaar toe, elke been het gekom na die been wat by hom pas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index