Search form

Esegiël 38:13

13Die mense van die lande Skeba en Dedan, die handelaars van die land Tarsis en al sy leiers sal vir jou vra: ‘Het jy gekom om daardie mense se goed vir jouself te vat? Het jy jou soldate bymekaar laat kom om alles te vat wat daardie mense het? Wil julle hulle silwer en goud wegdra, wil julle hulle skape en bokke en hulle ander goed vat, wil julle alles vir julleself vat?’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index