Search form

Esegiël 38:17

17Die Here, Hy wat Here is, sê: “Gog, Ek het lank gelede oor jóú gepraat toe Ek my dienaars, die profete van Israel, gestuur het. Hulle het in daardie tyd my boodskap gebring en gesê dat jy my volk sal aanval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index