Search form

Esegiël 38:22

22Ek sal pes en dood, reën-storms en hael stuur om hom te straf. Ek sal vuur en swael op hom laat val soos reën. Dit sal ook val op sy soldate en op die baie mense van ander volke wat by hom is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index