Search form

Esegiël 38:8

8Eendag, wanneer dit die regte tyd is, dan sal Ek vir jou sê wat jy moet doen. Jy sal kom na ’n land wat amper weer reg is ná die oorlog. Die berge van Israel was ’n baie lang tyd verwoes, maar daar is nou mense wat bymekaargekom het uit baie volke. Ek het gesê hulle moet uitkom tussen die ander volke, en hulle dink hulle is veilig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index