Search form

Esegiël 39:15

15hulle sal deur die land gaan en wanneer hulle ’n been van ’n dooie mens sien, sal hulle ’n paar klippe daar opmekaar sit. Die manne wat die bene moet begrawe, sal dit sien en hulle sal dit gaan begrawe in die vallei van Gog se soldate.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index