Search form

Esegiël 39:28

28Dan sal hulle weet dat Ek hulle God die Here is. Ek het hulle gevangenes laat word by die ander volke, maar Ek het hulle weer laat bymekaarkom in hulle eie land. Ek het nie een van hulle in die ander lande laat agterbly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index