Search form

Esegiël 39:29

29Ek sal nie weer my gesig wegdraai van die volk Israel nie, Ek het my Gees op hierdie volk laat kom.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index