Search form

Esegiël 39:4

4Jy sal sterf op die berge van Israel, jy en al jou soldate en die manne van ander volke wat saam met jou is. Ek sal jou vir die roofvoëls en die wilde diere gee om op te vreet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index