Search form

Esegiël 4:1

Vyande sal Jerusalem aanval van al die kante

1Die Here het vir my gesê: “Maar jy, mens, jy moet ’n baksteen neem en jy moet dit voor jou neersit, en jy moet ’n stad op die baksteen teken, die stad Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index