Search form

Esegiël 4:17

17Hulle sal nie genoeg kos en water hê nie, hulle sal vir mekaar kyk en baie bang wees. Hulle sal stadig sterf omdat hulle sonde gedoen het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index