Search form

Esegiël 4:2

2Dan moet jy alles doen wat vyande doen wanneer hulle ’n stad aanval: Jy moet ’n grondwal bou om die stad en jy moet grond gooi teen die muur van die stad. Jy moet tente opslaan en stormramme maak rondom die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index